DANKIE DAT JY OMGEE!

Weet ons by Agapé Gemeente Potchefstroom kan sonder mense nie die doel en roeping waartoe die Here ons geroep bereik sonder mense soos jy nie.

Daarom dank ons die Here vir jou getrouheid en dankie vir jou getroue rentmeesterskap.

Jou donasie was suksesvol ontvang en sal aangewend word soos die Here ons lei.

Blessings tot volgende keer.

Like ons op Facebook

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF

Om Kontak te behou
Name
Email *