IMPACT KIDZ Kinderkerk en Sondagskool

Waar Kinders en Jongmense in ’n veilige omgewing, van die Liefde van God kan leer, waar elke kind aanvaar word en waar moeite gedoen word om toe te sien dat elke kind holisties versorg word. Die Kinderkerk Personeel doen besonderse moeite met die voorbereiding van elke les en sorg dat die les op ’n praktiese, visuele wyse, volgens elke kind se vermoë aangebied word, sodat elke kind die geleentheid gegee word, om op die roepstem van God te reageer.

Kinderkerk Konsert en Sondagskoolafsluiting

VIDEO OPNAME: KINDERKERK KONSERT


VAKANSIE PRET ELKE SKOOLVAKANSIE

Like ons op Facebook

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF

Om Kontak te behou
Name
Email *