WAAR IS ONS GELEË

Ons gemeente is geleë te 194 Beyers Naude Rylaan, Potchefstroom. Dit is op die HV Beyers Naude en Chris Hani Rylaan. So ongeveer 1 km vanaf Potchefstroom Hospitaal.

Daar is voldoende veilige parkering, gemaklike toegang vir rolstoele, daar is areas vir babas, kinders en jeug. Gesinne is vir ons belangrik, en ons gebou weerspieël dit en soos families groei is ons begeerte dat jy saam met ons sal groei.

GPS Koördinate:

https://goo.gl/maps/LbD63fsjWqvvGAas9

Like ons op Facebook

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF

Om Kontak te behou
Name
Email *