KINDERKERK KONSERT EN AFSLUITING (02/12/18 09:00 - 11:00)

Ons sien uit na die JAARLIKSE KINDERKERK KONSERT.Die is ‘n geleentheid waar die kinders kan meedeel aan die gemeente dit wat hulle deur die jaar geleer het. Ook is dit ‘n geleentheid waar die kinders kan skitter vir Jesus.

Like ons op Facebook

TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF

Om Kontak te behou
Name
Email *