WAT GEBEUR WANNEER

WAT GEBEUR WANNEER

Kom word deel en volg ons kalender. Bid en Werk saam om die Spesiale geleenthede en uitreikaksies ’n sukses te maak. Van Kampe tot Kaskenades, Van Saamsing tot Saambid, Van Prediking tot Poeding, is die doel om toe te sien, dat elke mens die Ewige Lewe sal Beërwe.

BELANGRIKKE DATUMS

1 Maart 2020 – Erediens om 09:00 NUWE LIDMATE VERWELKOMING

9 – 12 April 2020 PAASKAMP by Emanuel Kampgronde +- 50 Km vanaf Potchefstroom

ADVERTENSIE FEB 2020